Hotline: + 27 11 071 1903 Email: info@southernafricayouth.org

Temp Junior Invorderings Sekretaresse Opstel Van Dagvaardings, Kennisgewings, Pleitstukke. Moet 100% Afrikaans Kan Lees, Skryf En Praat. 4 views

TEMP JUNIOR INVORDERINGS SEKRETARESSE

Aanstelling: 3 Maande Temp, Maandag tot Vrydag
Area: Hatfield, Pretoria, Gauteng
Salaris: R 8 000-00 tot R 10 000-00

Opsoek na ‘n jong dame om opgelei te word as ‘n invorderings sekretaresse.
Moet 100% Afrikaans kan lees, skryf en praat.
Vorige regs praktyk ondervinding ‘n sterk aanbeveling.
Opstel van dagvaardings, kennisgewings, pleitstukke ens.
Hierdie persoon moet opleibaar wees met die vermoeë om groot hoeveelhede werk te kan absorbeer en te verwerk.
Hantering van leers en basiese administrasie.
Skakel met prokureurs.
Ontmoeting met debiteure.
Moet ‘n vorige verwysing verksaf saam met CV.
Hierdie is slegs ‘n temp basis, met ‘n moonlikheid om permanent te word na gelang van die kwaliteit werk wat gelewer word.

Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek asook afskif van die mees onlangse punteuitslae na cvdata@mweb.co.za
Onderwerp: “TEMP JUNIOR INVORDERINGS SEKRETARESSE”.

Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol.

OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT 1990)
Kontaknommer: 0123483218
Epos: cvdata@mweb.co.za

This post was originally published on this site

Apply for this job

Leave your thoughts

Share this job

Southern Africa Youth Jobs shares over 10Million job opportunities in all industries for Youth in Africa. With success stories shared daily.

Contact Us

Southern Africa Youth Jobs
6863 Peach Road, Johannesburg, South Africa, 2189
info@southernafricayouth.org

Home